By Karin Viljoen Oudioloë bied ons dienste op die gebied van Oudiologie.
‘n Oudioloog is verantwoordelik vir die identifisering, assessering, diagnose en behandeling van individue met gehoorverlies of vestibulêre probleme. Verder doen ‘n oudioloog die evaluering en pas van gehoorapparate, sowel as gehoorbewaring in hoë nis omgewings.
Gehoorevaluerings is beskikbaar vir kinders en volwassenes in Afrikaans of Engels.
Ons dienste kan van die meeste mediese fondse geëis word
MEER OOR ONS

Vroeë identifikasie en behandeling van gehoorverlies is van kritieke belang.