Oudioloë - Audiologists

Oudioloë - Audiologists

MEER OOR ONS

By Karin Viljoen Oudioloë bied ons dienste op die gebied van Oudiologie.

‘n Oudioloog is verantwoordelik vir die identifisering, assessering, diagnose en behandeling van individue met gehoorverlies of vestibulêre probleme. Verder doen ‘n oudioloog die evaluering en pas van gehoorapparate, sowel as gehoorbewaring in hoë nis omgewings.

Gehoorevaluerings is beskikbaar vir kinders en volwassenes in Afrikaans of Engels.

Ons dienste kan van die meeste mediese fondse geëis word

Vroeë identifikasie en behandeling van gehoorverlies is van kritieke belang.

Kontak ons vandag vir ‘n gehoor-evaluering.

Ons Dienste

Adiologiedienste sluit gehoorsifting (by skole), gehoor-evaluasies, gehoorapparaattoebehore en gehoorbewaringsprogramme (gehoorbeskerming) in.

Otoskopie

Visuele ondersoek van die oorkanaal en oordrom met behulp van 'n otoskoop om infeksies of blokkasies op te spoor

Tympanometrie

Meet trommelvliesbeweging met lugdrukveranderinge om vloeistof of disfunksie op te spoor.

Oudiometrie

Gehoortoets met oorfone om die vermoë om verskillende klanke en toonhoogtes te hoor, te bepaal.

Vroeë identifikasie en behandeling van gehoorverlies is van kritieke belang.

Kontak ons vandag vir ‘n gehoor-evaluering.

KONTAK ONS

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Scroll to Top