karin%20viljoen

Speech therapists & Audiologists
Spraakterapeute & Oudioloë

LEER MEER

Vroeë identifikasie en behandeling van spraak- en taal probleem of gehoorverlies is van kritieke belang.

Kontak ons vandag vir 'n spraak- en taalassessering of gehoor toets.

Spraakterapiedienste en gehoorevaluerings is beskikbaar in Afrikaans of Engels vir kinders en volwassenes.

Ons dienste kan by die meeste mediese fondse geëis word

Ons help mense kommunikeer

Uitstekende sorg

OOR ONS

OUDIOLOË EN SPRAAKTERAPEUTE

By Karin Viljoen Oudioloë en Spraakterapeute bied ons dienste in beide die vakgebiede Oudiologie en Spraakterapie aan.

’n Spraak-taalterapeut is gekwalifiseerd om spraak- en taalprobleme onder alle ouderdomsgroepe te voorkom, assesseer, diagnoseer en behandel. Dit sluit in kognitiewe kommunikasie, sosiale kommunikasie en slukafwykings, sowel as ouditiewe prosseseringsprobleme, stem-, lees- en spelprobleme.

’n Oudioloog is verantwoordelik vir die identifisering, assessering, diagnose en behandeling van individue met gehoorverlies of vestibulêre probleme. Verder doen 'n oudioloog die evaluering en pas van gehoorapparate, asook gehoorbeskermingsprogramme in hoë geraasomgewings.

8.jpeg
13.jpeg
15.jpeg
20.jpeg

Ontmoet ons

Terapeute

Oudioloog en Spraakterapeut

Karin Viljoen, B, Comm Path (UP)

Oudioloog en Spraakterapeut

Elmari Marais, B, Comm Path (UP)

placeholder image

Dienste

Spraakterapiedienste word aangebied vir kinders met artikulasieprobleme, taalprobleme, taalleerprobleme (lees en spelling), stem en ouditiewe prosesseringsprobleme, sowel as volwassenes wat 'n beroerte of breinbesering opgedoen het, of stemprobleme het.

Oudiologie dienste sluit gehoorsifting (by skole), gehoorevaluerings, gehoorapparaat-toebehore en gehoorbeskermingsprogramme in.

4.jpeg

Van die dienste wat ons bied

Assessering van gehoorgesondheid

Oudioloë doen gewoonlik drie hooftoetse: otoskopie, timpanometrie en oudiometrie

MAAK ’N AFSPRAAK
1.jpeg

Van die dienste wat ons bied

Evalueer en diagnoseer

Evalueer en diagnoseer spraak-, taal-, kommunikasie- en slukafwykings

MAAK ’N AFSPRAAK
10.jpeg

Van die dienste wat ons bied

Gehoorapparaat pakkette

Die basiese pakket bevat alles wat u nodig het om in u daaglikse aktiwiteite te hoor. Die keuse van die digitale reeks gehoorapparate op intreevlak bied duidelike, natuurlike en gemaklike luister in alle omgewings.

MAAK ’N AFSPRAAK
12.jpeg

Van die dienste wat ons bied

Behandeling

Behandel spraak-, taal-, kommunikasie- en slukprobleme.

MAAK ’N AFSPRAAK

Of stuur vir ons direk ’n epos na
hearing@medentco.co.za of skakel ons gerus op 017 819 4712 Ermelo/Piet Retief

Ermelo & Piet Retief

Ermelo / Piet Retief

23 Mentz Str, Allmed Clinic, Ermelo

017 819 4712

hearing@medentco.co.za